ezel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord ezel m ezels 
Verkleinwoord ezeltje ezeltjes

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈe.zəɫ]
   
(lêer)

Woordafbreking

ezel (sonder afbreking)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (soogdiere) Esel; 'n perdagtige dier met lang ore, op Wikispecies Equus asinus.
  2. (gereedskap) Esel; 'meubelstuk waarop 'n skildery of skilderdoek staan.
  3. (pejoratief) Esel; 'n domkop; steeks of koppige mens.