floëem
Voorkoms

- Afgeleid van die Griekse woord φλόος (phloos) "bas".
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| floëem | - |
- flo•eem
- (plantkunde) Die vaatplant se weefsel wat die vervoer van organiese voedingstowwe verseker
- Die primêre floëem differensieer uit die prokambium en die sekondêre floëem word deur die vaatkambium gevorm.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|