fopnuus
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| fopnuus | fopnuus |
- fop•nuus
- Vals beriggewing; leuens wat as nuus voorgehou word (doelbewus vir disinformasie of vir satiriese effek).
- Amerikaanse politici het Facebook, Twitter en Google aangemaan oor hul verspreiding van fopnuus en die Russiese invloed op die verkiesing.
| Vertalings: fopnuus | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor fopnuus.