Gaan na inhoud

disinformasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  disinformasie     —  
dis•in•for•ma•sie
Onjuiste informasie; vals inligting.
Poetse is veral algemeen op die Internet waar disinformasie maklik aan honderde persone op 'n slag gestuur kan word.

    Antonieme

informasie, inligting
fopnuus

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: disinformation(en)
Nederlands: desinformatie(nl)