fop
Voorkoms
- Uit vroeë Nieu-Nederlands as voppen "lieg" bekend sedert 1583. Uit Duits foppen "bedrieg, lieg". Verder herkoms onduidelik.[1]
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | fop |
| Verlede Tyd | ek | het gefop |
- fop
- Iemand vir die gek hou; kul; flous; bedrieg.
- Die rugbyspeler fop sy opponent deur te maak of hy die bal aangee.
| Vertalings: fop | |||
|---|---|---|---|
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van foppen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van foppen
- gebiedende wys van foppen
- 1.: Ik fop.
- 2.: Fop je?
- 3.: Fop!