fossielrekord
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| fossielrekord | fossielrekords |
- fos•siel•re•kord
- Rekord van organismes se biologiese ontwikkeling, soos in fossiele weerspieël.
- Herrerasaurids is van die oudste bekende dinosourusse en verskyn in die fossielrekord van die Laat Trias-periode, 231,4 miljoen jaar gelede.
| Vertalings: fossielrekord | |||
|---|---|---|---|