rekord

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  rekord     rekords  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

re•kord

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. (sport) Die beste prestasie op 'n sekere gebied (soos sport).
  2. (rekenaarwetenskap) 'n Hoeveelheid gegewens wat saam hoort en as 'n logiese eenheid (entiteit) beskou word.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

  1. Morné Steyn hou die Suid-Afrikaanse rekord vir die meeste punte in 'n toets teen die All Blacks.
  2. Die geologiese rekord verwys na lae rotsstrata wat gevorm het vanweë vulkaniese uitbarstings of neerslae van klei, sand ens.

   Nuvola apps tree.png Afgeleide woorde

fossielrekord

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    rekord
Engels: record(en)
Nederlands: record(nl)