fossiel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| fossiel | fossiele |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| fossieltjies | fossieltjies |
- Van die Latynse 'fossilis' (opgegrawe, uitgegrawe).
-
(lêer)
- fos•siel
- (geologie) Oorblyfsel van lewensvorme uit die verlede of afdruk daarvan in gesteentes.
- Iemand met erg ouderwetse, verstarde opvattinge.
- Hoewel fossiele redelik algemeen regoor die wêreld voorkom, is dit slegs ’n klein hoeveelheid lewendige organismes wat uiteindelik fossiele word.
- Die arme fossiel weet nie eers hoe 'n selfoon werk nie.
| Vertalings: fossiel | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | fossiel | fossiele | |
- In die vorm van 'n fossiel.
- In die Devoon en Karboon word daar 'n groot verskeidenheid aan fossiele vorme aangetref, maar fossiele van die moderne paddas en salamanders, verskyn eers in die Jura.
| Vertalings: fossiel | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor fossiel.