framboos
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| framboos | frambose |
- فْرَمْبُوَسْ , meervoud: فْرَمْبُوَسِی
- (vrugte) Soort bessievrug (Rubus idaens, Rubus occidentalis, Rubus strigosus).
- Frambose is 'n belangrike kommersiële vrugtegewas, wat wyd verbou word in alle gematigde streke van die wêreld.
| Vertalings: framboos | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor framboos.