galaksie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| galaksie | galaksies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| galaksietjie | galaksietjies |
- ga∙lak∙sie
- IPA: [galakˈsie]
- (sterrekunde) 'n Stelsel wat bestaan uit sterre, planete, mane, komete, asteroïde, gas, stof en donkermaterie, en wat om 'n gemeenskaplike swaartepunt wentel - gewoonlik 'n digte kern.
- Die tweede grootste galaksie in ons Plaaslike Groep is Andromeda.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| |||