sterrestelsel
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sterrestelsel | sterrestelsels |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
sterrestelseltjie | sterrestelseltjies |
- ster∙re∙stel∙sel
- IPA: [sterˈrestelsel]
- (sterrekunde) 'n Stelsel wat bestaan uit sterre, planete, mane, komete, asteroïde, gas, stof en donkermaterie, en wat om 'n gemeenskaplike swaartepunt wentel.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sterrestelsel.