Gaan na inhoud

ongebreekte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbreek
Werkwoordelikgebreek
Naamwoordelikgebreekte, gebroke  
Negatiefongebreekte, ongebroke


Negatiewe byvoeglike deelwoordsvorm van breek
1. wat nie gebreek is nie
Sit die heel, ongebreekte eier in die dop, in die oplossing..[1]