Gaan na inhoud

ongebroke

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbreek
Werkwoordelikgebreek  
Naamwoordelikgebreekte, gebroke  
Negatiefongebreekte, ongebroke
Negatiewe byvoeglike deelwoordsvorm van breek
1. wat nie gebreek is nie
Daar moet 'n ongebroke verbinding van geleidende materiaal wees waardeur die elektriese stroom kan vloei.[1]