gewone
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | gewoon | gewone | gewoons | |
| Vergrotend | gewoner | gewoners | ||
| Oortreffend | gewoonste | |||
- Nie baie besonders of spesiaal nie.
- 'n Gewone jaar is 'n algemene tipe kalenderjaar wat 365 dae het en dus nie 'n skrikkeljaar is nie.
- Attributiewe vorm van gewoon.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|