Swahili
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Swahili |
- IPA: [swɑˈɦiːli, sʋɑˈɦiːli]
- سْڤاهِیلِي
- (taal) 'n Sintoetaal van die sone G met ongeveer 8,8 miljoen moedertalige sprekers; die amptelike taal van Kenia en een van die amptelike tale van Tanzanië en Uganda.
- ISO 639-1: sw
- ISO/DIS 639-3: swa
- SIL: SWA
| Vertalings: Swahili | |||
|---|---|---|---|
| |||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Swahili.