gordel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Gewone swart leergordel.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  gordel     gordels  

Woordafbreking

gor•del

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (kleding) Band wat om die middellyf gedra word, tipies om 'n broek bo te hou.
  2. (motorterme) Veiligheidsgordel in 'n kar.
  3. (aardrykskunde) (astronomie) Smal, lank uitgerekte strook (sone) op aarde of in die ruimte (soos 'n asteroïdegordel of die Kuiper-gordel).

    Voorbeeldsinne

  1. Vandag is dit algemeen vir mans om 'n gordel aan hul langbroeke te dra.
  2. Sit jou gordel aan voor jy ry.
  3. Die diereriem is ’n sowat 20 grade breë, denkbeeldige gordel aan die hemelruim waarlangs die son, maan en planete skynbaar beweeg.

    Spreekwoorde

«Die gordel stywer intrek.»
Met minder as voorheen klaarkom.

    Sinonieme

belt

    Vertalings

  Vertalings:    gordel
Engels: belt(en)
Nederlands: gordel(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor gordel.