belt

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
belt | belde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
betjie | betjies |
Uitspraak
-
(lêer)
Etimologie
- Van Engels, 'belt', 'n gordel.
Woordafbreking
- belt
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (kleding) Gordel wat om die lyf gedra word om 'n broek bo te hou.
- (motorterme) Veiligheidsgordel in 'n kar.
Voorbeeldsinne
- Maak jou broek en jou belt los geleidelik; die leeuloop is baie verleidelik.[1]
- Sit jou belt aan voor jy ry.
Eienskappe
- Die woord kom oor die algemeen nie in Afrikaanse woordeboeke voor nie, en dis beter om dit in formele taalgebruik te vermy. Die voorkoms van "belT"/"belDe" is ook ongewoon. Afrikaans het gewoonlik 'n [d] op die einde van 'n woord wat as 'n [t] uitspreek word, wat dan in verbuigings ook 'n [t] word.
Vertalings
Vertalings: 1. Gordel wat om die lyf gedra word | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Veiligheidsgordel | |||
---|---|---|---|
Verwysings
Nederlands (nl)
Uitspraak
- Hulp:IPA: [bɛlt]
-
(lêer)
Werkwoord
Betekenisse
- tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bellen
- derde persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bellen
- (verouderd) gebiedende wys meervoud van bellen
Voorbeeldsinne
- 1.: Jij belt.
- 2.:Hij, zij, het belt.
- 3.: Belt!