graafskap
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| graafskap | graafskappe |
- graaf•skap
- (geskiedenis) 'n Gebied wat in die feodale tyd deur 'n graaf bestuur is.
- 'n Administratiewe gebied in die Verenigde Koninkryk of die Verenigde State.
- Holland en Vlaandere was graafskappe, terwyl Brabant en Gelre hertogdomme was.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor graafskap.