graat
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| graat | grate |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| graatjie | graatjies |
- graat
- Dun, skerp beentjie van 'n vis.
- Hy verstik aan 'n graat.
- «Sy is so maer soos ’n graat.»
- Baie maer.
| Vertalings: graat | |||
|---|---|---|---|

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| graat | grate |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| graatjie | graatjies |
| Vertalings: graat | |||
|---|---|---|---|