graad
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| graad | grade |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| graadjie | graadjies |
-
(lêer)
- graad
- Hy is in graad 7. Sy neem Afrikaans op hoërgraad.
- Die B.A.-graad is gewoonlik 'n driejarige kursus.
- Ons moet die koek op 180 grade Celsius bak.
- 'n Reghoek is 90 grade.
- Die vergelyking is van die tweede graad.
| Vertalings: graad | |||
|---|---|---|---|