Gaan na inhoud

graviton

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  graviton     gravitone  
gra•vi•ton
IPA: [graˈviton]
(fisika) 'n Hipotetiese, subatomiese, en vermoedelik elementêre deeltjie wat moontlik bestaan en wat verantwoordelik sou wees vir die verskynsel van swaartekrag wat deur materie ontwikkel word wanneer dit oor massa beskik.
Wetenskaplikes poog om die bestaan van die graviton te bevestig deur proefneming met deeltjieversnellers.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: graviton(en)
Nederlands: graviton(nl)
Russies: гравитон(ru) (ghrawiton)