grondboon
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| grondboon | grondbone |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| grondboontjie | grondboontjies |
- (voeding) Vrug van
Arachis hypogaea, 'n eenjarige gewas met peule wat onder die grond groei.
- Hoopstad bedien 'n boerderystreek waarin met Afrikanerbeeste en saaigewasse, veral mielies, koring en grondbone, geboer word.
- Word hoofsaaklik in die verkleiningsvorm gebruik.
| Vertalings: grondboon | |||
|---|---|---|---|