halter
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| halter | halters |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| haltertjie | haltertjies |
- hal•ter
- Skoudiere word aan halters gelei.
- koptuig
- halterketting
- halterriem
- perdehalter
- stalhalter
| Vertalings: 1. Die koptuig van 'n ry-, pak- of skoudier | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. Rudimentêre knuppelvormige agter- of voorvlerke | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 4. Gewig | |||
|---|---|---|---|

