handlanger
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
handlanger | handlangers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
handlangertjie | handlangertjies |
- hand•lan•ger
- (beroepe) Iemand wat ander met take help, soos om gereedskap aan te gee.
- In sommige kulture word Kersvader vergesel deur 'n handlanger genaamd Rupert, of Swarte Piet.
Vertalings: handlanger | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | handlanger m | handlangers |
-
(lêer)
- Iemand wat 'n ander help om 'n misdaad te pleeg.