hierdie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Voornaamwoord
hierdie

History template (SVG version).svg Etimologie

Samestelling van hier en die.

Open book 01.png Voornaamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Verwys na iets of iemand naby aan die spreker, of 'n tydstip waarin die spreker hom bevind.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Hierdie hond is myne.
Daar is nog 271 dae in hierdie jaar.

   Nuvola apps kfig.svg Eienskappe

Aanwysende voornaamwoord.

   Split-scissors.svg Antonieme

daardie

   Dynamic-blue-down-and-right.svg Verwante woorde

hieraan, hierby, hierdeur, hierheen, hierin, hiermee, hierna, hierom, hieroor, hierop, hierdie, hiervoor

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    hierdie
Engels: this(en)
Nederlands: die(nl), dat(nl)