dat
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Voegwoord
Voegwoord |
---|
dat |
Betekenisse
- heg twee dele van 'n sin
- lei 'n naamwoordelike of bywoordelike bysin in
Voorbeeldsinne
- Maak seker dat jy vroeg opdaag.
Vertalings
Vertalings: dat | |||
---|---|---|---|
Middelnederlands (dum)
m | v | o | mv | |
---|---|---|---|---|
nominatief | die | die | dat | die |
genitief | des | der | des | der |
datief | dien | der | dien | dien |
akkusatief | dien | die | dat | die |
Lidwoord
Betekenisse
- Die; nominatief en akkusatief van die onsydige bepaalde lidwoord enkelvoud
Nederlands (nl)
Uitspraak
Voegwoord
Voegwoord |
---|
dat |
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- «Ik zie dat je er al bent.»
- Ek sien dat jy reeds daar is.
- «Zorg ervoor dat je vroeg opdaagt.»
- Maak seker dat jy vroeg opdaag.
Eienskappe
- Onderskikkende voegwoord wat 'n voorwerpssin inlui. Hierdie sin kan 'n lydende voorwerp wees van die werkwoord in die hoofsin. Werkwoorde wat 'n versetselvoorwerp vereis, kry gewoonlik 'n konstruksie met 'n voornaamwoordelike bywoord soos ervoor wat as antesedent fungeer.
Aanwysende voornaamwoord (nl) | ||
---|---|---|
Lidwoord | naby | veraf |
de | deze | die |
het | dit | dat |
Verboë vorme (*verouderd) | ||
dezes* | diens | |
dezer* | dier* | |
dezen | dien* |
Voornaamwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- «Dat boek is van mij.»
- Daardie boek is myne.
Eienskappe
- Aanwysende voornaamwoord onsydig enkelvoud.
Betreklike voornaamwoord (nl) | ||
---|---|---|
Ingesluite antesedent |
met | sonder |
de | wie* | die |
het | wat | dat |
*slegs vir persone |
Voornaamwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- «Is dit het boek dat je bedoelt?»
- Is hierdie die boek wat jy bedoel?
Eienskappe
- Betreklike voornaamwoord sonder ingesluite antesedent, onsydig enkelvoud
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Voegwoorde in Afrikaans
- Woorde in Middelnederlands
- Lidwoord in Middelnederlands
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Voegwoorde in Nederlands
- Aanwysende voornaamwoorde in Nederlands
- Betreklike voornaamwoorde in Nederlands