hiervan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Voornaamwoord
hiervan

History template (SVG version).svg Etimologie

Samestelling met hier (bywoord) en van (voorsetsel).

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

hier•van

Open book 01.png Voornaamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Van dit wat hier genoem is.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Meeste mere op die aarde bevat varswater en meeste hiervan is in die Noordelike halfrond.

   Split-scissors.svg Antonieme

daarvan

   Dynamic-blue-down-and-right.svg Verwante woorde

hieraan, hierby, hierdeur, hierdie, hierheen, hierin, hiermee, hierna, hierom, hieroor, hierop, hiervoor

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    hiervan
Engels: of this(en)
Nederlands: hiervan(nl)