hingsel
Voorkoms
- Sedert die 13de eeu (1285) beken in Middelnederlands as hancsel (later hencsel) of -met Noordsee-Germaanse metatese- hangeles(se).
- Afgelei van die werkwoord hangen (hang) met die agtervoegsel -sel wat konkrete deverbatiewe vorm.[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hingsel | hingsels |
- 'n Hingsel is iets wat aan 'n voorwerp vasgemaak is waaraan jy dit kan dra.
- Dra die emmer aan sy hingsel.
- Engels: bail; bow; drop‐handle; hinge; loop; lug
- Nederlands: hengsel o