neus
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| neus | neuse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| neusie | neusies |
| Beeldboek | |
|---|---|
|
- IPA: [nɨə̯s], meervoud: [ˈnɨə̯sə]
- IPA: teenwoordige tyd: [nɨə̯s]; verlede tyd: [χəˈnɨə̯s]
- نُِیسْ , meervoud: نُِیسِی
- teenwoordige tyd: نُِیسْ ; verlede tyd: خِنُِیسْ
- Reukorgaan.
- Sekere diere gebruik hul neuse om mee te vat en te eet, soos bv. olifante.
- «Dit is neusie verby.»
- Jou kans is verby.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor neus.
| Vertalings: neus | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | neus |
| Verlede Tyd | ek | het geneus |
| Verdere vervoegings: neus (vervoeging) | ||
- Snuffel, soek.
| Vertalings: neus | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | neus v | neuzen |
| Verkleinwoord | neusje | neusjes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | neus | neuzen |
| Datief | neus | neuzen |
| Beeldboek | |
|---|---|
|
- IPA:
- Nederlands: [nøːs, nøʏ̯s], meervoud: [ˈnøːzə(n), ˈnøʏ̯zə(n)]
- Belgies: [nøːs], meervoud: [ˈnøːzə(n)]
