Gaan na inhoud

hoë

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   hoog    hoë    hoogs    
Vergrotend   hoër    hoërs  
Oortreffend   hoogste  
Attributiewe vorm van hoog.
Ons moet die hoë berg klim.

    Antonieme

lae

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: high(en), tall(en)
Nederlands: hoge(nl)
Enkelvoud Meervoud
  hoë    hoës  
'n Hooggeplaaste persoon.
Ses hoës is in Kenia aangekla oor kiesgeweld.