Gaan na inhoud

lae

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   laag    lae    laags    
Vergrotend   laer    laer  
Oortreffend   laagste  
Attributiewe vorm van laag.
Ek sal op die lae stoel sit.

    Antonieme

hoë

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: low(en)
Nederlands: lage(nl)
Enkelvoud Meervoud
  laag    lae    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lagie     lagies  
Meervoud van laag; meer as een laag.
Die koek het een laag room en twee lae versiersuiker.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: layers(en)
Nederlands: lagen(nl)