laer
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| laer | laers |
- Fortifikasie van waens wat teen mekaar getrek is om mense en diere teen 'n vyand te beskerm.
- 'n Meganiese toestel wat interaksie tussen bewegende dele bewerkstellig.
- Laers is veral in die 1830's gedurende die Groot Trek ingespan, hoewel soortgelyke fortifikasies eeue tevore al gebruik is.
- Laers met 'n lae wrywing is belangrik vir doeltreffendheid, om verwering te verminder en om hoë snelhede moontlik te maak.
| Vertalings: 1. Fortifikasie van waens | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Meganiese toestel | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | laag | lae | laags | |
| Vergrotend | laer | laer | ||
| Oortreffend | laagste | |||
- Vergrotende trap van laag.
- Gebiede met uitgestrekte woude se temperatuur is laer en die humiditeit is hoër.
| Vertalings: 1. Meer laag | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor laer.