hoofreeks
Voorkoms

- hoof•reeks
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hoofreeks | - |
- (sterrekunde) ’n Groot groep sterre wat ’n smal band van regs onder na links bo vorm op die Hertzsprung-Russell-diagram, ’n grafiek waarop ligsterkte teenoor oppervlaktemperatuur voorgestel word.
| Vertalings: hoofreeks | |||
|---|---|---|---|
| |||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hoofreeks.