dwergster
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dwergster | dwergsterre |
- dwerg•ster
- (sterrekunde) ’n Ster wat in die Hertzsprung-Russell-diagram in die hoofreeks voorkom; versmelt waterstof in helium in sy kern.
- hoofreeksster
- dwerg
| Vertalings: dwergster | |||
|---|---|---|---|
| |||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dwergster.