Hertzsprung-Russell-diagram
Afrikaans (af)
Etimologie
- Genoem na die sterrekundiges Ejnar Hertzsprung en Henry Norris Russell.
Woordafbreking
- Hertz•sprung-Rus•sell-di•a•gram
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Hertzsprung-Russell-diagram | Hertzsprung-Russell-diagramme |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (sterrekunde) ’n Grafiek waarop die ligsterkte van sterre voorgestel word teenoor hul kleur (of oppervlaktemperatuur); wys die hoofreekssterre asook die witdwerge en rooireuse.
Afkorting
Wisselvorme
Vertalings
Vertalings: Hertzsprung-Russell-diagram | |||
---|---|---|---|
|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Hertzsprung-Russell-diagram.