Gaan na inhoud

ink

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Verskillende kleure ink.
Enkelvoud Meervoud
  ink    inkte, inke  
IPA: [əŋk], meervoud: [ˈəŋktə, ˈəŋkə], verlede deelwoord: [xəˈəŋk]
اِنْكْ , meervoud: اِنْكِی , اِنْكْتِی , verlede deelwoord: خِئِنْكْ
Gekleurde vloeistof waarmee geskryf, gedruk en geteken word.

    Vertalings

  Vertalings:    ink
Duits: Tinte(de)
Venda: ennge
Zoeloe: uyinki(zu)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek ink 
Verlede Tyd  ek  het geïnk        
Met ink bedek; van ink voorsien.

    Vertalings

  Vertalings:    ink
Duits: einfärben(de)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ink.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord inkinks
IPA: Suid-Afrikaans: [iŋk], meervoud: [iŋks]
Brits:, Amerikaans: [ɪŋk], meervoud: [ɪŋks]
Gekleurde vloeistof waarmee geskryf, gedruk en geteken word.

    Vertalings

  Vertalings:    ink
Duits: Tinte(de)
Venda: ennge
Zoeloe: uyinki(zu)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd Iink
he, she, itinks
Verlede Tyd inked
Verlede Deelwoord inked
Teenwoordige Deelwoord inking
Verdere vervoegings: ink (vervoeging)
Met ink bedek; van ink voorsien.

    Vertalings

  Vertalings:    ink
Duits: einfärben(de)