integraal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| integraal | integrale |
- in•te•graal
- (wiskunde) Die limiet van 'n som van dele wat onbepaald afneem in grootte terwyl hulle toeneem in aantal.
- Dit is nie so maklik om dié integraal te bereken nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | integraal | integrale | integraals | |
| Vergrotend | integraler | |||
| Oortreffend | integraalste | |||
- Wat vir volledigheid nodig is; saam 'n geheel uitmaak; selfstandig naas ander elemente staan.
- Die Gariepdam, die grootste dam in Suid-Afrika, is 'n integrale deel van die Oranjerivierprojek.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|