isotakties
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | isotakties | isotaktiese | isotakties |
- iso•tak•ties
- (chemie) Wat se sygroepe dieselfde posisie inneem
- Die isotaktiese vorm van polistireen is 'n semikristallyne vastestof met 'n smeltpunt van 242 °C.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|