takties
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | takties | taktiese | takties |
- tak•ties
- Met taktiek/oorleg handel (taktvol); die beskikbare middele op doeltreffende wyse aanwend.
- (chemie) Wat betref die rangskikking van die sygroepe van 'n polimeerketting.
- Sy bevordering was 'n taktiese flater en gaan die maatskappy baie geld kos.
- Polistireen is 'n taktiese polimeer en sy eienskappe kan baie verskil indien die sygroepe anders gerangskik is.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|