jaag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  jaag 
Verlede Tyd  ek   het gejaag        
Verdere vervoegings: jaag (vervoeging)

Uitspraak

IPA: teenwoordige tyd: [jɑːχ]; verlede tyd: [χəˈjɑːχ]; gebiedende wys: [jɑːχ]

Met Arabiese letters

teenwoordige tyd: یَاخْ ; verlede tyd: خِیَاخْ ; gebiedende wys: یَاخْ

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Wild vervolg.
  2. Dryf, aandryf.
  3. Snel, vinnig beweeg.

    Wisselvorme

ja

    Eienskappe

Oorganklik.

    Vertalings

  Vertalings:    jaag
Duits: 1 jagen(de); 2 treiben(de), antreiben(de); 3 sich eilen (de)
Engels: 1 chase(en), persue(en); 2 drive(en); 3 hurry(en)
Klingon: 1, 2 wam
Nederlands: 1, 2 jagen(nl); 3 jachten(nl)