Klingon
Gaan na navigasie
Gaan na soektog


Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Klingon | Klingons |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- كْلِیڠَُونْ , meervoud: كْلِیڠَُونْسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Lid van 'n fiktiewe ras uit die televisie- en rolprentreeks Star Trek.
Vertalings
Vertalings: Klingon | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Klingon |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taal) 'n Kunsmatige taal wat sedert 1979 deur die Amerikaners James Doohan en Marc Okrand geskep is.
Taalkodes
- ISO/DIS 639-2: tlh
- ISO/DIS 639-3: tlh
Vertalings
Engels (en)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Klingon | Klingon |
Uitspraak
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [ˈkliŋɔn], meervoud: [ˈkliŋɔnz]
- Brits: [ˈklɪŋɒn], meervoud: [ˈklɪŋɒnz]
- Amerikaans: [ˈklɪŋɑːn], meervoud: [ˈklɪŋɑːnz]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Klingon, 'n lid van 'n fiktiewe ras.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Klingon |
Uitspraak
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [ˈkliŋɔn]
- Brits: [ˈklɪŋɒn]
- Amerikaans: [ˈklɪŋɑːn]
Wisselvorme
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Klingon, 'n kunsmatige taal.
Frans (fr)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
(sonder lidwoord) | Klingon m | Klingon |
(met lidwoord) | le Klingon | les Klingons |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [klɛ̃.gɔ̃]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Klingon, 'n lid van 'n fiktiewe ras.
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Klingon o |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈklɪŋɔn]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Klingon, 'n kunsmatige taal.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Klingon m/v | Klingons |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Klingon; 'n lid van 'n fiktiewe ras.
Turks (tr)
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | Klingon | Klingonlar |
Genitief | Klingonun | Klingonların |
Datief | Klingona | Klingonlara |
Akkusatief | Klingonu | Klingonları |
Lokatief | Klingonda | Klingonlarda |
Ablatief | Klingondan | Klingonlardan |
Verdere verbuigings: Klingon (verbuiging) |
Uitspraak
- IPA: [kʲlɪŋˈgɔn], genitief: [kʲlɪŋgɔˈnʊn], datief: [kʲlɪŋgɔˈnɑ], akkusatief: [kʲlɪŋgɔˈnʊ], lokatief: [kʲlɪŋgɔnˈdɑ], ablatief: [kʲlɪŋgɔnˈdɑn]; meervoud: [kʲlɪŋgɔnˈɫɑɹ], genitief: [kʲlɪŋgɔnɫɑˈrɯn], datief: [kʲlɪŋgɔnɫɑˈrɑ], akkusatief: [kʲlɪŋgɔnɫɑˈrɯ], lokatief: [kʲlɪŋgɔnɫɑrˈdɑ], ablatief: [kʲlɪŋgɔnɫɑrˈdɑn]
Met Arabiese letters
- کلینغون , meervoud: کلینغونلر
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Klingon, 'n lid van 'n fiktiewe ras.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 7
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Tale in Afrikaans
- Woorde in Engels van lengte 7
- Woorde in Engels
- Selfstandige naamwoorde in Engels
- Woorde in Frans
- Selfstandige naamwoorde in Frans
- Woorde in Nederlands van lengte 7
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Woorde in Turks