kakistokrasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kakistokrasie | kakistokrasieë |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kakistokrasietjie | kakistokrasietjies |
- Van Grieks κάκιστος (kákistos, “die slegste”) + -κρατία (-kratía, “mag, regering”).
- ka•ki•sto•kra•sie
- (politiek) 'n Regering deur die slegstes en onbekwaamstes (die mins-gekwalifiseerde of mees-beginsellose burgers).
- Oudmin. Pik Botha het eens in die parlement gewaarsku dat indien Suid-Afrikaners nie besef dat hulle mekaar nodig het ter wille van oorlewing nie, anargie onder ’n kakistokrasie ons voorland is.[1]
| Vertalings: kakistokrasie | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Nou is ons op pad na ’n kakistokrasie, Nuus24, 3 April 2014