kalkoen
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kalkoen | kalkoene |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kalkoentjie | kalkoentjies |
-
(lêer)
- kal•koen
- (voëls)
Meleagris gallopavo, gedomestikeerde, hoenderagtige voël met belle aan die kop en nek, wat in sommige lande rondom Kersfees geëet word.
- 'n Kalkoen koel-koel.
- «Nie onder 'n kalkoen uitgebroei nie.»
- Nie so dom as wat ander dink nie.
| Vertalings: kalkoen | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kalkoen.