Kersfees
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Kersfees | Kersfeeste |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Kersfesie | Kersfesies |
- Samestelling van die Middelnederlandse Kerst, 'n naam vir Christus, en fees. Dus letterlik Christusfees.[1]
-
(lêer)
- Kers•fees
- Sjabloon:religei 'n Tradisionele herdenkingsdag op die Christelike kalender wat op die vyf-en-twintigste dag van Desember plaasvind om die geboorte van Jesus te vier.
- Dit is tradisie om 'n kersboom vir Kersfees te versier.
- Die meeste gebruike rondom Kersfees het eers in die laaste paar eeue gewild geraak en het geen teologiese of liturgiese wortels nie.
- Die name van openbare vakansiedae en ander feesdae, soos Kersfees, word met 'n hoofletter geskryf.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kersfees.
- ↑ Kerst (Feest Van Christus' geboorte), tymologiebank.nl