karate
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| karate | — |
- Van Japannees 空手, karate, wat "leë hand" beteken.
-
(lêer)
- ka•ra•te
- 'n Oosterse vegkuns wat ontwikkel het in die Ryukyu-eilande (nou Okinawa) van Japan.
- 'n Persoon wat karate beoefen word 'n "karateka" (空手 家) genoem.
| Vertalings: karate | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor karate.