katabaties
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | katabaties | katabatiese | |
- ka•ta•ba•ties
- (weer) Wat in dalende rigting gaan, gewoonlik winde.
- In die nag kan katabatiese winde in die dal 'n rypholte veroorsaak.[1]