kliplelie
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kliplelie | kliplelies |
- klip•le•lie
- (plante) Gladiolus hyalinus 'n Bolplant met wit blomme wat in die drie Kaapprovinsies voorkom.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | kliplelie v/m | kliplelies |
- Hulp:IPA: [ˈklɪp.le.li]
- klip•le•lie
- (plante) Nerine bowdenii 'n Uit Suid-Afrika afkomstige bolplant wat 'n gunsteling in Europese tuine is.