kluis
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kluis | kluise |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kluisie | kluisies |
- Sterk kas of geslote ruimte waarin waardevolle of gevaarlike besittings gebêre word.
- Volgens wet moet vuurwapens wat nie onder jou regstreekse beheer is nie in 'n kluis toegesluit word.
- Sieraad word in 'n kluis bewaar.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | kluis v/m | kluizen |
| Verkleinwoord | kluisje | kluisjes |
- IPA:
- Nederlands: [klœʏs], meervoud: [ˈklœʏzə(n)]
- Belgies: [klœːs], meervoud: [ˈklœːzə(n)]