koggelmander
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| koggelmander | koggelmanders |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| koggelmandertjie | koggelmandertjies |
- kog•gel•man•der
- Daar is mense wat meen dat die koggelmander giftig is maar dit blyk nie so te wees nie. [1]
| Vertalings: koggelmander | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor koggelmander.