reptiel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| reptiel | reptiele |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| reptielietjie | reptielietjies |
| Beeldboek | |||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
- rep•tiel
- (dierkunde) 'n Koudbloedige, kruipende gewerwelde dier wat se vel met skubbe gedek is en nie hare of vere het nie.
- Moderne reptiele kan op elke kontinent behalwe Antarktika aangetref word.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor reptiel.





